Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

ONDERRIGTINGSVENSTER 6A

“Skeer jou kop en jou baard”

“Skeer jou kop en jou baard”

Esegiël het dinge uitgebeeld wat binnekort in Jerusalem sou gebeur

  • “Skeer”

    Die Jode sou aangeval en doodgemaak word

  • ‘Weeg en verdeel’

    Die oordeel sou ten volle uitgevoer word

  • “Verbrand”

    Party sou in die stad sterf

  • “Slaan”

    Party sou buite die stad doodgemaak word

  • “Strooi”

    Party sou oorleef, maar hulle sou geen vrede vind nie

  • ‘Bind toe’

    Party gevangenes sou na Jerusalem teruggaan, en rein aanbidding sou bly bestaan