Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

ONDERRIGTINGSVENSTER 7A

Die nasies om Jerusalem

Omtrent 650-300 VHJ

Die nasies om Jerusalem

TYDLYN (ALLE JAARGETALLE IS VHJ)

  1. 620: Babilon begin Jerusalem oorheers

    Nebukadnesar dwing Jerusalem se koning om onderdanig te wees aan hom

  2. 617: Babilon neem die eerste gevangenes van Jerusalem

    Heersers, magtige vegters en ambagsmanne word na Babilon geneem

  3. 607: Babilon vernietig Jerusalem

    Die stad en die tempel word verbrand

  4. Ná 607: Tirus op vasteland

    Nebukadnesar beleër Tirus 13 jaar lank. Hy oorwin die deel van Tirus op die vasteland, maar nie die deel op die eiland nie

  5. 602: Ammon en Moab

    Nebukadnesar val Ammon en Moab aan

  6. 588: Babilon oorwin Egipte

    In Nebukadnesar se 37ste regeringsjaar val hy Egipte aan

  7. 332: Die eiland Tirus

    Aleksander die Grote en die Griekse leërmag vernietig die deel van Tirus wat op die eiland is

  8. 332 of vroeër: Filistea

    Aleksander oorwin Gasa, een van die hoofstede van Filistea

Plekke op die kaart

  • GRIEKELAND

  • GROOTSEE

  • (MIDDELLANDSE SEE)

  • TIRUS

  • Sidon

  • Tirus

  • Samaria

  • Jerusalem

  • Gasa

  • FILISTEA

  • EGIPTE

  • BABILON

  • AMMON

  • MOAB

  • EDOM