Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

ONDERRIGTINGSVENSTER 8B

Drie profesieë oor die Messias

Drie profesieë oor die Messias

1. “Die een . . . wat die wetlike reg het” (ESEGIËL 21:25-27)

HEIDENSE TYE (607 VHJ – 1914 HJ)

  1. 607 VHJ - Sedekia word as koning verwyder

  2. 1914 HJ – Jesus, die een wat “die wetlike reg” het om in die Koninkryk te regeer, word as Koning en Herder aangestel

Gaan terug na hoofstuk 8, paragraaf 12-15

2. “My kneg . . . sal vir hulle sorg en hulle herder word” (ESEGIËL 34:22-24)

LAASTE DAE (1914 HJ – NÁ ARMAGEDDON)

  1. 1914 HJ – Jesus, die een wat “die wetlike reg” het om in die Koninkryk te regeer, word as Koning en Herder aangestel

  2. 1919 HJ – Die getroue en verstandige slaaf word aangestel om vir God se skape te sorg

    Getroue gesalfdes word bymekaargemaak onder die leiding van die Messias. Later word hulle met ’n groot menigte verenig

  3. NÁ ARMAGEDDON – Mense sal die seëninge van die Koninkryk vir ewig geniet

Gaan terug na hoofstuk 8, paragraaf 18-22

3. “Een koning sal [vir ewig] oor hulle almal regeer” (ESEGIËL 37:22, 24-28)