Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

ONDERRIGTINGSVENSTER 13A

Verskillende tempels, verskillende lesse

Verskillende tempels, verskillende lesse

Die tempel in Esegiël se visioen:

  • Word deur Esegiël vir die Jode in gevangenskap in Babilon beskryf

  • Het ’n altaar waarop baie offerandes geoffer word

  • Beklemtoon Jehovah se regverdige standaarde vir aanbidding

  • Vestig ons aandag op die geestelike herstelling wat in 1919 begin het

Die groot geestelike tempel:

  • Word deur Paulus verduidelik aan die Hebreeuse Christene

  • Het ’n altaar waarop net een offer “eens en vir altyd” geoffer is (Heb. 10:10)

  • Verduidelik wat die tabernakel en die letterlike tempels afgebeeld het – Jehovah se reëling vir rein aanbidding wat gebaseer is op die losprysoffer van Jesus Christus

  • Vestig ons aandag op die werk wat Jesus vanaf 29 tot 33 HJ as die Groter Hoëpriester gedoen het