Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Grootpratery

Grootpratery

Ps 94:4; 1Kor 13:4; Jak 3:​5, 14

Sien ook Spr 21:24; Jer 9:​23, 24

  • Bybelvoorbeelde wat jou kan help:

    • Rig 7:​1-7 – Jehovah verminder rigter Gideon se leërmag na 300 manne sodat dit duidelik is dat die oorwinning van Hom af kom

    • 2Kn 18:​28-35 – Deur middel van ’n woordvoerder spog die Assiriese koning Sanherib dat Jehovah nie vir Jerusalem uit die hand van Assirië kan red nie