Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Vieringe

Vieringe

Vieringe wat Christene ondersteun

Wat is die enigste viering wat Christene moet vier?

God se volk geniet dit om vir aanbidding bymekaar te kom

De 31:12; Heb 10:​24, 25

Vieringe wat Christene vermy

Hoekom is dit verkeerd om deel te neem aan vieringe wat te doen het met valse godsdiens?

1Kor 10:21; 2Kor 6:​14-18; Ef 5:​10, 11

Sien ook “Geloofsvermenging

  • Bybelvoorbeelde wat jou kan help:

    • Eks 32:​1-10 – Die Israeliete maak Jehovah woedend toe hulle probeer om ware godsdiens met valse godsdiens te meng

    • Nu 25:​1-9 – Jehovah straf sy volk omdat hulle betrokke raak by heidense godsdiensvieringe en onsedelikheid

Is Kersfees ’n Christelike viering?

  • Bybelvoorbeelde wat jou kan help:

    • Lu 2:​1-5 – Jesus word gebore in die tyd toe die Romeine al die mense geregistreer het, en hulle sou heel moontlik nie die opstandige Jode gedwing het om gedurende die winter te reis nie

    • Lu 2:​8, 12 – Toe Jesus gebore word, bly herders gedurende die nag buite met hulle skape, iets wat hulle nie sou doen as dit winter was nie

Moet Christene verjaarsdae vier?

  • Bybelvoorbeelde wat jou kan help:

    • Ge 40:​20-22 – Die heidense Farao vier sy verjaarsdag, waar iemand doodgemaak word

    • Mt 14:​6-11 – Koning Herodes, ’n goddelose teenstander van Christus se volgelinge, vier sy verjaarsdag, wat lei tot die dood van Johannes die Doper

Vieringe wat op die Wet van Moses gebaseer is

Is die vereistes van die Wet van Moses, wat verskeie vieringe insluit, van toepassing op Christene?

Word daar van Christene vereis om die weeklikse Sabbat te hou?

Nasionalistiese vieringe

Moet Christene deelneem aan vieringe wat gebeure in ’n nasie se politieke geskiedenis herdenk?

Moet Christene deelneem aan vieringe wat oorloë van die nasies herdenk?

Moet Christene deelneem aan vieringe wat belangrike mense vereer?

Eks 20:5; Ro 1:25

  • Bybelvoorbeelde wat jou kan help:

    • Han 12:​21-23 – God straf koning Herodes Agrippa I omdat hy aanbidding van mense aanvaar

    • Han 14:​11-15 – Die apostels Barnabas en Paulus weier om aanbid te word

    • Op 22:​8, 9 – Jehovah se engel weier om aanbid te word