Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Liefdadigheidswerk

Liefdadigheidswerk

Hoe stel Jehovah die voorbeeld as die vrygewigste Persoon?

Watter gesindheid is vir Jehovah onaanvaarbaar as ons iets vir iemand gee?

Mt 6:​1, 2; 2Kor 9:7; 1Pe 4:9

  • Bybelvoorbeelde wat jou kan help:

Watter gesindheid is vir Jehovah aanvaarbaar as ons iets vir iemand gee?

Mt 6:​3, 4; Ro 12:8; 2Kor 9:7; Heb 13:16

Sien ook Han 20:35

  • Bybelvoorbeelde wat jou kan help:

    • Lu 21:​1-4 – Jesus prys ’n arm weduwee vir haar vrygewige bydrae al is die bedrag baie klein

Hoe het die eerste-eeuse Christene bydraes georganiseer?

Han 11:​29, 30; Ro 15:​25-27; 1Kor 16:​1-3; 2Kor 9:​5, 7

  • Bybelvoorbeelde wat jou kan help:

    • Han 4:​34, 35 – Die Christengemeente wys dat hulle vrygewig is, en die apostels gee die geld vir dié wat dit nodig het

    • 2Kor 8:​1, 4, 6, 14 – Die gemeente reël om mense te help wat dit nodig het

Watter belangrike verantwoordelikheid het Christene teenoor hulle familie en teenoor mede-aanbidders?

Hoe leer die Bybel ons om vir die armes te sorg?

Wat wys dat mense geestelike hulp meer nodig het as enige iets anders?

Mt 5:​3, 6; Joh 6:​26, 27; 1Kor 9:23

Sien ook Spr 2:​1-5; 3:13; Pr 7:12; Mt 11:​4, 5; 24:14

  • Bybelvoorbeelde wat jou kan help:

    • Lu 10:​39-42 – Jesus help Marta om te besef dat geestelike dinge eerste moet kom