Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Christene

Christene

Hoe het dit gebeur dat Jesus se volgelinge as Christene bekend staan?

Wat is die kenmerke van ware Christene?

Op grond waarvan word ware Christene gered?

Hoekom is Christene onderdanig aan Christus as hulle hemelse Koning?

Hoekom is ware Christene geen deel van hierdie wêreld nie?

Hoekom is ware Christene gehoorsaam aan regerings?

Ro 13:​1, 6, 7; Tit 3:1; 1Pe 2:​13, 14

  • Bybelvoorbeelde wat jou kan help:

In watter sin is Christene soldate?

Hoekom moet Christene volgens hulle oortuigings lewe?

Mt 5:16; Tit 2:​6-8; 1Pe 2:12

Sien ook Ef 4:​17, 19-24; Jak 3:13

  • Bybelvoorbeelde wat jou kan help:

Hoekom moet ware Christene getuies van Jehovah God wees?

Hoekom is ware Christene ook getuies van Jesus Christus?

Hoekom moet alle ware Christene predikers van die goeie nuus wees?

Hoe moet Christene vervolging beskou?

Sien “Vervolging

Sal alle ware Christene saam met Jesus Christus in die hemel wees?

Wat is die toekomstige hoop van die meeste ware Christene?

Kry ’n mens ware Christene in alle godsdienste wat beweer dat hulle Christene is?

Is almal wat sê dat hulle Christene is, regtig dissipels van Jesus?

Mt 7:​21-23; Ro 16:​17, 18; 2Kor 11:​13-15; 2Pe 2:1

  • Bybelvoorbeelde wat jou kan help:

    • Mt 13:​24-30, 36-43 – Jesus gee ’n illustrasie wat wys dat daar baie valse Christene sou wees

    • 2Kor 11:​24-26 – Die apostel Paulus noem “valse broers” as een van die gevare wat hy teëgekom het

    • 1Jo 2:​18, 19 – Die apostel Johannes waarsku dat “baie antichriste” reeds die waarheid verlaat het