Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Vertroosting

Vertroosting

Vertroosting uit die Bybel wanneer ons ontmoedig is

Angstigheid

Sien “Angstigheid

Beperkings as gevolg van siekte of gevorderde ouderdom

Ps 71:​9, 18; Pr 12:​1-7

  • Bybelvoorbeelde wat jou kan help:

    • 2Kn 20:​1-3 – Koning Hiskia huil bitterlik oor ’n dodelike siekte

    • Flp 2:​25-30 – Epafroditus voel depressief omdat die gemeente gehoor het dat hy siek is. Hy is bang dat hulle sou dink dat hy nie sy toewysing uitgevoer het nie

  • Vertroostende tekste:

  • Vertroostende Bybelvoorbeelde:

    • 2Sa 17:​27-29; 19:​31-38 – Lojale Barsillai is iemand wat baie gerespekteer word, maar hy is nederig en weier ’n toewysing omdat hy voel dat hy te oud is om dit te doen

    • Ps 41:​1-3, 12 – Al is koning Dawid baie siek, vertrou hy op Jehovah om hom te help

    • Mr 12:​41-44 – Jesus prys ’n arm weduwee vir haar bydrae, want sy gooi alles in wat sy het

Emosionele pyn wanneer ander ons mishandel

Sien “Mishandeling

Gevoelens van onbekwaamheid as gevolg van ’n oorweldigende uitdaging of toewysing

  • Bybelvoorbeelde wat jou kan help:

    • Eks 3:11; 4:10 – Die profeet Moses voel onbekwaam wanneer Jehovah vir hom sê om na Farao toe te gaan en God se volk uit Egipte uit te lei

    • Jer 1:​4-6 – Jeremia voel dat hy te jonk is en nie genoeg ondervinding het om as Jehovah se profeet te dien vir ’n hardkoppige volk nie

  • Vertroostende tekste:

  • Vertroostende Bybelvoorbeelde:

    • Eks 3:12; 4:​11, 12 – Jehovah verseker die profeet Moses geduldig dat Hy hom met sy toewysing sal help

    • Jer 1:​7-10 – Jehovah verseker Jeremia dat hy nie bang hoef te wees nie, want Hy sal hom help in sy moeilike toewysing

Jaloesie; afguns

Sien “Jaloesie

Morbiede vrees; angs

Sien “Vrees

Oorweldigende skuldgevoelens

Esr 9:6; Ps 38:​3, 4, 8; 40:12

Twyfelgedagtes oor ons eie waarde

Sien “Twyfelgedagtes

Verbitterdheid; om kwaad te wees

Party is verbitterd omdat hulle probleme het of onregverdig behandel word

Pr 9:​11, 12

Sien ook Ps 142:4; Pr 4:1; 7:7

Party voel verbitterd as gevolg van die wrede gedrag van ander

Pr 4:​1, 2

Vervolging

Sien “Vervolging

Wanneer ander ons teleurstel, seermaak of selfs verraai

Sien “Teleurstelling

Wanneer ons teleurgesteld is oor ons eie swakhede en sondes

Sien “Teleurstelling