Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Tevredenheid

Tevredenheid

Spr 30:​8, 9; 1Ti 6:​6-8; Heb 13:5

Sien ook Mt 6:​11, 19-21, 24-33; Han 20:35; Flp 4:​11-13

  • Bybelvoorbeelde wat jou kan help:

    • 1Kn 17:​8-16 – Jehovah gee wonderdadig die weduwee van Sarfat net genoeg kos vir elke dag, en haar verhaal kan ons help om tevrede te wees