Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Besluite

Besluite

Hoe kan ons ons hart en verstand voorberei om goeie besluite te maak?

Hoekom moet ons dit vermy om oorhaastig te wees wanneer ons belangrike besluite neem?

Hoekom moet ons nie luister na ons onvolmaakte hart wanneer ons besluite maak nie?

Spr 28:26; Jer 17:9

Sien ook Nu 15:39; Spr 14:12; Pr 11:​9, 10

  • Bybelvoorbeelde wat jou kan help:

    • 2Kr 35:​20-24 – Goeie koning Josia ignoreer raad wat van Jehovah af kom en veg teen farao Nego

Hoekom moet ons bid voordat ons belangrike besluite maak?

Flp 4:​6, 7; Jak 1:​5, 6

  • Bybelvoorbeelde wat jou kan help:

    • Lu 6:​12-16 – Jesus bid die hele nag voordat hy sy 12 apostels kies

    • 2Kn 19:​10-20, 35 – Toe koning Hiskia voor ’n oorweldigende bedreiging te staan kom, bid hy tot Jehovah en word hy gered

Wie is die beste Persoon om ons raad te gee oor besluite, en hoe help hy ons om besluite te maak?

Ps 119:105; Spr 3:​5, 6; 2Ti 3:​16, 17

Sien ook Ps 19:7; Spr 6:23; Jes 51:4

  • Bybelvoorbeelde wat jou kan help:

    • Han 15:​13-18 – Toe die bestuursliggaam in Jerusalem ’n belangrike besluit moes neem, kyk hulle na die Skrif om hulle te help

Besluite oor:

Alles in die lewe

Gebruik van tyd

Geestelike doelwitte

Huwelik

Sien “Huwelik

Mediese behandeling

Le 19:26; De 12:​16, 23; Lu 5:31; Han 15:​28, 29

  • Bybelvoorbeelde wat jou kan help:

    • Han 19:​18-20 – Die Christene in Efese wys dat hulle niks te doen wil hê met toorkuns en spiritisme nie

Vermaak

Sien “Ontspanning

Werk

Sien “Werk

Hoe kan volwasse knegte van God ons help om goeie besluite te maak?

Job 12:12; Spr 11:14; Heb 5:14

  • Bybelvoorbeelde wat jou kan help:

    • 1Kn 1:​11-31, 51-53 – Batseba luister na raad van die profeet Natan, wat haar en haar seun Salomo red

Hoekom moet ons nie ander vra om besluite vir ons te maak nie?

Hoekom moet ons vasbeslote wees om God se raad toe te pas en dit nie ignoreer nie?

Ps 18:​20-25; 141:5; Spr 8:33

Sien ook Lu 7:30

  • Bybelvoorbeelde wat jou kan help:

    • Ge 19:​12-14, 24, 25 – Lot probeer sy aanstaande skoonseuns waarsku oor die komende vernietiging, maar hulle ignoreer hom

    • 2Kn 17:​5-17 – Die Israeliete word in ballingskap weggeneem omdat hulle weier om na Jehovah se raad te luister

Hoekom moet ons na ons gewete luister wanneer ons besluite maak?

Hoekom is dit goed om oor die moontlike gevolge van ’n besluit na te dink?

Gevolge vir ander

Gevolge vir ons eie toekoms

Gevolge vir ons verhouding met Jehovah

Hoekom moet ons verantwoordelikheid neem vir ons eie besluite?