Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Teleurstelling

Teleurstelling

Teleurstelling wanneer ander ons in die steek laat, ons seermaak of ons selfs verraai

Ps 55:​12-14; Lu 22:​21, 48

  • Bybelvoorbeelde wat jou kan help:

    • 1Sa 8:​1-6 – Die profeet Samuel is seergemaak en teleurgesteld toe die Israeliete daarop aandring om ’n koning te hê

    • 1Sa 20:​30-34 – Jonatan is seergemaak en verneder toe koning Saul, sy pa, baie kwaad vir hom word

  • Vertroostende tekste:

  • Vertroostende Bybelvoorbeelde:

    • Ps 55:​12-14, 16-18, 22 – Alhoewel koning Dawid se goeie vriend Agitofel hom verraai, vertrou hy op Jehovah en vind hy vertroosting

    • 2Ti 4:​16-18 – Toe die apostel Paulus verhoor word, laat mense hom in die steek, maar hy kry krag van Jehovah en van die hoop wat Hy gee

Teleurstelling as gevolg van ons eie swakhede en sondes

Job 14:4; Ro 3:23; 5:12

  • Bybelvoorbeelde wat jou kan help:

    • Ps 51:​1-5 – Koning Dawid voel verskriklik hartseer omdat hy teen Jehovah gesondig het

    • Ro 7:​19-24 – Die apostel Paulus voel mismoedig omdat hy aanhoudend teen sy eie sondige neigings moet veg

  • Vertroostende tekste:

  • Vertroostende Bybelvoorbeelde:

    • 1Kn 9:​2-5 – Alhoewel koning Dawid baie keer ernstig gesondig het, onthou Jehovah hom as ’n man van integriteit

    • 1Ti 1:​12-16 – Alhoewel die apostel Paulus in die verlede ernstig gesondig het, het hy die vertroue dat genade aan hom betoon sal word