Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Mismoedigheid

Mismoedigheid

Hoekom is dit gevaarlik vir Jehovah se knegte om mismoedig te wees?

Hoekom kan ons daarvan seker wees dat Jehovah ons sal help om mismoedigheid te oorkom?

Ps 23:​1-6; 113:​6-8; Jes 40:11; 41:​10, 13; 2Kor 1:​3, 4

  • Bybelvoorbeelde wat jou kan help:

    • Mt 11:​28-30 – Jesus, wat sy Vader se persoonlikheid volmaak weerspieël, is liefdevol en gee nuwe krag

    • Mt 12:​15-21 – Jesus vervul die profesie in Jesaja 42:​1-4, wat sê dat hy dié wat mismoedig is, liefdevol sal behandel

Bybeltekste wat ons kan help om mismoedigheid te oorkom

Sien “Vertroosting

Hoekom moet ons probeer om ander aan te moedig?

Mt 18:6; Ef 4:29

  • Bybelvoorbeelde wat jou kan help:

    • Nu 32:​6-15 – Die tien ontroue spioene maak die Israeliete mismoedig, en die hele nasie kry swaar as gevolg daarvan

    • 2Kr 15:​1-8 – ’n Boodskap van Jehovah help koning Asa om moedig te wees en om teen afgodediens in die land te veg