Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Uitsetting

Uitsetting

Hoekom moet die ouermanne die gemeente beskerm teen slegte invloede?

Hoe kan die slegte gedrag van ’n broer of suster die hele gemeente beïnvloed?

1Kor 5:​1, 2, 5, 6

  • Bybelvoorbeelde wat jou kan help:

    • Jos 7:​1, 4-14, 20-26 – Omdat Agan en sy gesin sondig, kry die hele nasie swaar

    • Jon 1:​1-16 – Die profeet Jona weier om gehoorsaam te wees aan Jehovah en stel die lewens van al die seemanne op die boot saam met hom in gevaar

Watter soort gedrag word nie in die Christengemeente toegelaat nie?

Wat moet gedoen word as gedoopte Christene aanhou om ernstig te sondig?

Watter soort inligting moet ouermanne bymekaarmaak voordat hulle ’n besluit neem in ’n regterlike saak?

Hoe kan ouermanne wat op ’n komitee dien, vasstel of iemand ernstig gesondig het?

Hoekom is dit nodig dat party uitgesit of tereggewys word, en hoe kan dit die gemeente bevoordeel?

Wat sê die Bybel oor hoe ons diegene moet behandel wat uitgesit is?

As ’n uitgesette persoon later berou toon, is dit vir hom moontlik om weer deel van die gemeente te word?

2Kor 2:​6, 7

Sien ook “Berou

Hoe kan almal van ons help om die gemeente skoon te hou?

Hoekom moet ons nie ’n ernstige sonde wegsteek, selfs al is ons bang dat ons uitgesit sal word nie?

Hoekom is dit dalk wys om in party gevalle ons assosiasie te beperk met iemand wat nie uitgesit is nie?

As ’n Christen die slagoffer van laster of bedrog is, wat kan hy kies om te doen, en hoekom?

Hoekom moet volwasse Christene diegene wat onwys optree, probeer help?