Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Vrees

Vrees

Morbiede vrees

De 20:8; Rig 7:3; Spr 29:25

  • Bybelvoorbeelde wat jou kan help:

    • Eks 32:​1-4, 21-24 – Aäron maak ’n goue kalf omdat hy bang is vir wat die mense aan hom sal doen

    • Mr 14:​50, 66-72 – Jesus word gearresteer en al die apostels hardloop weg omdat hulle bang is; Petrus is so bang dat hy selfs lieg en sê dat hy Jesus nie ken nie

  • Vertroostende tekste:

  • Vertroostende Bybelvoorbeelde:

    • 2Kr 20:​1-17, 22-24 – Koning Josafat en die res van God se volk is bang vir ’n groot en magtige vyand, maar Jehovah moedig hulle aan en red Sy knegte

    • Lu 12:​4-12 – Jesus leer sy volgelinge hoekom hulle nie vir mense bang hoef te wees nie. Hulle hoef ook nie bekommerd te wees oor wat hulle sal sê wanneer hulle deur die owerhede ondervra word nie omdat Jehovah hulle sal help