Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Vryheid

Vryheid

Wie alleen in die heelal het absolute vryheid?

Jes 40:​13, 15; Ro 9:​20, 21

Sien ook Ro 11:​33-36

  • Bybelvoorbeelde wat jou kan help:

    • Da 4:​29-35 – Magtige koning Nebukadnesar besef dat Jehovah die magtigste Koning is en dat niemand vir Hom kan sê wat om te doen nie

    • Jes 45:​6-12 – As die Skepper hoef Jehovah nie vir ons te sê hoekom hy sekere dinge doen nie

Wat is van die dinge wat Jehovah kies om nooit te doen nie, al het hy absolute vryheid?

Hoekom is ons vryheid beperk?

Hoekom sal ’n Christen soms kies om nie sekere dinge te doen nie, al is dit dalk nie verkeerd nie?

Hoekom kan ons sê dat Jehovah se knegte heelwat vryheid geniet?

Hoekom is mense wat Jehovah dien, gelukkig?

Ps 40:8

  • Bybelvoorbeelde wat jou kan help:

    • Ge 18:3; Heb 11:​8-10 – Abraham, ’n kneg van Jehovah, lei ’n lewe vol hoop

    • Heb 11:​24-26 – Moses kies om Jehovah te dien, en Jehovah gee hom ’n gelukkige lewe, vryheid en hoop vir die toekoms

Waarvan maak Jehovah ons vry?

Hoekom moet ons nie ons vryheid as Christene misbruik nie?

Wanneer sal liefde ’n Christen motiveer om nie iets te doen wat hy die reg het om te doen nie?

Hoe maak ons boodskap mense vry?

Watter soort vryheid sê die Bybel sal ons in die toekoms geniet?

Hoe word mense slawe wanneer hulle doen wat hulle wil?

Wat wys dat alle mense gelyk is in God se oë?