Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Vriendskap met die wêreld

Vriendskap met die wêreld

Wie beheer die wêreld vandag?

Ef 2:2; 1Jo 5:19

  • Bybelvoorbeelde wat jou kan help:

    • Lu 4:​5-8 – Satan bied aan om Jesus die heerser van die wêreld se regerings te maak, en Jesus stry nie dat Satan sulke gesag het nie

Wat sal met ons vriendskap met Jehovah gebeur as ons probeer om ’n vriend van die wêreld te wees?

Jak 4:4; 1Jo 2:​15, 16

Sien ook Jak 1:27

  • Bybelvoorbeelde wat jou kan help:

    • 2Kr 18:​1-3; 19:​1, 2 – Goeie koning Josafat word streng raad gegee omdat hy kies om vriende te wees met koning Agab, wat in Jehovah se oë goddeloos is

Hoe help dit ons om ons vriende te kies as ons die regte beskouing van hierdie wêreld het?

Sien “Vriendskap

Hoekom verwerp ons die wêreld se denke oor geld en besittings?

Sien “Materialisme

Hoekom verwerp ons die wêreld se beskouing van seksuele begeertes?

Hoekom moet Christene versigtig wees om nie te veel eer te gee aan mans, vrouens en organisasies nie?

Mt 4:10; Ro 1:25; 1Kor 10:14

  • Bybelvoorbeelde wat jou kan help:

    • Han 12:​21-23 – Jehovah maak koning Herodes Agrippa I dood omdat hy toelaat dat mense hom aanbid

    • Op 22:​8, 9 – ’n Magtige engel weier dat die apostel Johannes voor hom neerbuig en sê dat aanbidding aan Jehovah alleen behoort

Hoekom bly Christene neutraal wanneer dit kom by die politiek en nasionalisme?

Hoekom weier Christene om by ander godsdienste betrokke te raak?

Sien “Geloofsvermenging

Hoekom weier Christene om Jehovah se standaarde af te water?

Hoekom haat en vervolg hierdie wêreld dikwels Christus se volgelinge?

Hoekom is dit onwys om lief te wees vir dinge wat deel is van hierdie wêreld?

Hoe is Christene liefdevol teenoor dié wat Jehovah nie dien nie?

Hoekom moet Christene gehoorsaam wees aan die wette, leiers en amptenare van regerings?

Mt 22:21; Ro 13:​1-7

  • Bybelvoorbeelde wat jou kan help: