Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Vrug van God se gees

Vrug van God se gees

Wat is die vrug van Jehovah se gees, en hoekom moet ons nederig wees as ons heilige gees wil ontvang?

Ga 5:​22, 23; Jak 4:6

  • Bybelvoorbeelde wat jou kan help:

    • Ps 143:​1, 4-11 – Koning Dawid, wat deur ’n baie moeilike tyd gaan, dink na oor Jehovah se dade en bid vir heilige gees

    • Lu 11:​9-13 – Jesus gebruik ’n illustrasie om ons daaraan te herinner dat Jehovah baie graag Sy gees wil gee vir dié wat daarvoor vra