Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Vrygewigheid

Vrygewigheid

Spr 11:25; Han 20:35; 2Kor 9:11

Sien ook Spr 19:17; Mt 10:8; Lu 6:38

  • Bybelvoorbeelde wat jou kan help:

    • 1Kr 22:​6-16 – Alhoewel koning Dawid nie toegelaat word om die tempel te bou soos hy gehoop het nie, gee hy nog steeds alles wat hy kan om die bouprojek te ondersteun

    • 1Kn 17:​8-16 – Die weduwee van Sarfat het net een maaltyd vir haar en haar seun oor, maar sy gee van die kos vir die profeet Elia