Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Grootouers

Grootouers
  • Bybelvoorbeelde wat jou kan help:

    • 1Kn 15:​9-13 – Koning Asa is moedig en verwyder sy ouma uit haar posisie sodat hy aan Jehovah lojaal kan bly

    • Spr 13:22 – Getroue oupas en oumas stel ’n goeie voorbeeld deur Jehovah eerste in hulle lewe te stel

    • 2Ti 1:5; 3:​14, 15 – Paulus prys Timoteus se ouma Loïs vir haar opregte geloof en omdat sy gehelp het om Timoteus van Jehovah te leer