Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Eerlikheid

Eerlikheid

De 25:​13-16; 2Kor 8:21; Ef 4:25; Heb 13:18

Sien ook Job 6:25; Spr 3:32; 6:​16-19; 2Kor 6:​3, 4, 7, 8

  • Bybelvoorbeelde wat jou kan help:

    • Ps 15:​1-5 – Jehovah beskryf dié wat sy goeie vriende kan wees, en een van die eienskappe wat sy vriende moet hê, is eerlikheid

    • Han 5:​1-10 – Ananias en Saffira word gestraf omdat hulle oneerlik is