Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Afgodediens

Afgodediens

1Kor 5:11; 10:14; Kol 3:5

Sien ook De 4:​25, 26; Jes 42:8; 1Jo 5:21

  • Bybelvoorbeelde wat jou kan help:

    • Jes 44:​9-20 – Deur middel van die profeet Jesaja wys Jehovah hoe dwaas dit is om afgode te aanbid

    • Da 3:​1-30 – Die profeet Daniël se drie jong Hebreeuse vriende kies om in ’n brandende vuuroond te sterf eerder as om deel te neem aan afgodediens