Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Seksuele onsedelikheid

Seksuele onsedelikheid

Skaamtelose gedrag; onreinheid; egbreuk

Eks 20:​13-17; Mr 7:​21-23; 1Kor 6:​9, 10, 18; Ga 5:​19, 21; Ef 5:5; 1Pe 4:3

Sien ook Le 20:10; Spr 6:32; Ro 13:13; Ef 4:19; 5:3; 2Pe 2:​2, 7, 8, 18, 19

  • Bybelvoorbeelde wat jou kan help:

    • Ge 39:​7-12 – Potifar se vrou probeer Josef herhaaldelik verlei, maar hy weier om in te gee

    • 2Sa 12:​7-14 – Nadat Dawid met Batseba egbreuk pleeg, kry sy familie jare lank swaar