Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Liefde

Liefde

Hoe het Jehovah liefde gewys?

Jer 31:3; Joh 3:16; Ro 5:8; 1Jo 4:​8, 19

  • Bybelvoorbeelde wat jou kan help:

    • Ge 1:​1, 26-31; 2:​8, 9, 15, 16 – Jehovah berei die aarde liefdevol voor en gee die eerste mense baie dinge wat hulle in die tuin van Eden kan geniet

    • Ps 104:​27-30 – Die psalmis loof Jehovah vir die liefdevolle manier hoe Hy vir alle lewende dinge sorg

Hoe kan ons liefde wys?

Joh 13:​34, 35; 15:​12, 13; 1Pe 4:8; 1Jo 4:​10, 11; 5:3

  • Bybelvoorbeelde wat jou kan help:

    • Mt 22:​36-39 – Jesus wys wat die twee grootste gebooie is, en albei behels liefde

    • 1Kor 13:​1-8 – Die apostel Paulus verduidelik dat liefde belangrik is. Hy sê ook vir ons hoe ons liefde kan wys