Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Leuens

Leuens

Hoe voel Jehovah oor mense wat nie hulle beloftes hou nie?

Ro 1:​31, 32

Sien ook Ps 15:4; Mt 5:37

  • Bybelvoorbeelde wat jou kan help:

    • Eks 9:​27, 28, 34, 35 – Farao belowe om die Israeliete te laat gaan, maar dan bly hy nie by sy belofte nie

    • Ese 17:​11-15, 19, 20 – Jehovah straf koning Sedekia omdat hy sy belofte aan die koning van Babilon verbreek

    • Han 5:​1-10 – Ananias en Saffira lieg wanneer hulle sê dat hulle al die geld wat hulle vir ’n eiendom gekry het, vir die gemeente gegee het

Hoe voel Jehovah oor mense wat laster?

Ps 15:​1-3; Spr 6:​16-19; 16:28; Kol 3:9

Sien ook Spr 11:13; 1Ti 3:11