Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Materialisme

Materialisme

Leer die Bybel dat dit verkeerd is om geld of materiële dinge te hê ?

Pr 7:12

  • Bybelvoorbeelde wat jou kan help:

    • 1Kn 3:​11-14 – Jehovah seën koning Salomo met groot rykdom omdat hy nederig is

    • Job 1:​1-3, 8-10 – Job is baie ryk, maar sy verhouding met Jehovah is die belangrikste ding vir hom

Hoekom maak geld en materiële dinge ons nie regtig gelukkig nie?

Wanneer is rykdom vir ons waardeloos?

Wat is die grootste gevaar wanneer dit by geld en besittings kom?

Hoe kan die mag van rykdom bedrieglik wees?

Spr 11:​4, 18, 28; 18:11; Mt 13:22

  • Bybelvoorbeelde wat jou kan help:

    • Han 8:​18-24 – Simon is dwaas en glo dat hy voorregte in die Christengemeente kan koop

Wat kan ons verloor as ons lief is vir geld?

Mt 6:​19-21; Lu 17:​31, 32

  • Bybelvoorbeelde wat jou kan help:

    • Mr 10:​17-23 – Omdat ’n ryk jong man te geheg is aan sy besittings, verloor hy die voorreg om Jesus te volg

    • 1Ti 6:​17-19 – Die apostel Paulus waarsku ryk Christene om nie trots te wees nie, want hulle kan God se goedkeuring verloor

Hoe kan materialisme ons geloof verswak en veroorsaak dat ons God se goedkeuring verloor?

De 8:​10-14; Spr 28:20; 1Jo 2:​15-17

Sien ook Ps 52:​6, 7; Am 3:​12, 15; 6:​4-8

  • Bybelvoorbeelde wat jou kan help:

    • Job 31:​24, 25, 28 – Job besef dat dit verkeerd is om op rykdom te vertrou, want dit beteken dat hy nie op God vertrou nie

    • Lu 12:​15-21 – Jesus waarsku teen materialisme deur ’n ryk man te beskryf wat nie ryk teenoor God is nie

Hoe kan ons tevrede wees met wat ons het?

Watter soort skatte is belangriker as materiële besittings, en hoekom?

Spr 3:​11, 13-18; 10:22; Mt 6:​19-21

  • Bybelvoorbeelde wat jou kan help:

    • Hag 1:​3-11 – Jehovah gebruik die profeet Haggai om vir Sy volk te vertel dat hulle Sy seën verloor omdat hulle hard werk om hulle eie huise te bou en gemaklik te wees, maar hulle ondersteun nie ware aanbidding nie

    • Op 3:​14-19 – Jesus bestraf die gemeente in Laodisea omdat materiële dinge vir hulle belangriker is as hulle diens aan God

Hoekom moet ons vertrou dat Jehovah vir ons die materiële dinge sal gee wat ons nodig het?