Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Sagmoedigheid

Sagmoedigheid

Hoe weet ons dat Jehovah sagmoedig is?

Mt 11:​28, 29; Joh 14:9

  • Bybelvoorbeelde wat jou kan help:

    • 1Kn 19:12 – Die profeet Elia is gestres en angstig, maar Jehovah praat met hom in “’n kalm, sagte stem”

    • Jon 3:10–4:11 – Hoewel Jona kwaad was toe hy met Jehovah praat, leer Jehovah op ’n liefdevolle manier vir hom ’n les oor genade

Hoe kan ons sagmoedig wees?

Spr 15:1; Ef 4:​1-3; Tit 3:2; Jak 3:​13, 17; 1Pe 3:15

  • Bybelvoorbeelde wat jou kan help:

    • Nu 11:​26-29 – Die profeet Moses reageer op ’n sagmoedige manier wanneer Josua hom vra om ander te keer wat soos profete optree

    • Rig 8:​1-3 – Mans is kwaad en wil met rigter Gideon stry, maar hy praat op ’n sagmoedige manier en kalmeer hulle