Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Mishandeling

Mishandeling

Hoe kan ons voel wanneer ander ons sleg behandel?

Ps 69:20; Spr 18:14; Pr 4:​1-3; Mal 2:​13-16; Kol 3:21

  • Bybelvoorbeelde wat jou kan help:

    • 2Sa 10:​1-5 – Party soldate in koning Dawid se leërmag is baie verneder deur hulle vyande, maar Dawid is veral liefdevol teenoor hulle

    • 2Sa 13:​6-19 – Tamar huil hard en skeur haar klere nadat Amnon haar verkrag en haar verneder deur haar weg te stuur

Wat wys dat Jehovah heeltemal bewus is van die situasie wanneer iemand mishandel word, en wat sal hy daaromtrent doen?

Job 34:​21, 22; Ps 37:​8, 9; Jes 29:​15, 19-21; Ro 12:​17-21

Sien ook Ps 63:​6, 7

  • Bybelvoorbeelde wat jou kan help:

    • 1Sa 25:​3, 14-17, 21, 32-38 – Nabal is baie onbeskof teenoor Dawid en stel die lewens van sy huisgesin in gevaar. Later straf Jehovah Nabal en sterf hy

    • Jer 20:​1-6, 9, 11-13 – Aanvanklik is Jeremia baie mismoedig toe ’n priester met die naam Pasgur hom in die blok sit, maar Jehovah moedig sy profeet aan en red hom