Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Geld

Geld

Hoekom is die liefde vir geld gevaarlik?

Sien “Materialisme

Hoe wys die Bybel dat dit nie verkeerd is om geld te verdien om vir jou gesin te sorg nie?

Pr 7:12; 10:19; Ef 4:28; 2Te 3:10; 1Ti 5:​8, 18

  • Bybelvoorbeelde wat jou kan help:

    • Ge 31:​38-42 – Alhoewel Laban aanhou om Jakob se betaling te verander, hou Jakob aan om hard te werk. En Jehovah seën hom vir sy pogings om vir sy gesin te sorg

    • Lu 19:​12, 13, 15-23 – Ons leer uit een van Jesus se illustrasies dat dit ’n algemene gebruik vir mense is om geld te belê sodat hulle meer geld kan maak

Watter Bybelbeginsels help ons wanneer ons geld leen of uitleen?

Hoekom is dit goed om onnodige skuld te vermy?

  • Bybelvoorbeelde wat jou kan help:

    • Ne 5:​2-8 – Party Israeliete in Nehemia se dag behandel diegene aan wie hulle geld leen, op ’n baie slegte manier

    • Mt 18:​23-25 – Jesus se illustrasie herinner ons daaraan dat ons dalk gestraf sal word as ons nie die geld terugbetaal wat ons geleen het nie

Watter voorsorg moet ons tref voordat ons besigheid met ’n ongelowige, ’n medegelowige of selfs ’n familielid doen?

  • Bybelvoorbeelde wat jou kan help:

    • Ge 23:​14-20 – Toe Abraham Sara wou begrawe, betaal hy vir die veld en die grot voor getuies sodat niemand later die aankope kan bevraagteken nie

    • Jer 32:​9-12 – Toe die profeet Jeremia ’n stuk grond by sy neef koop, stel hy ’n kontrak op, maak hy ’n afskrif daarvan en betaal hy die geld voor getuies

Hoekom is dit goed om te beplan hoe jy jou geld gaan spandeer?

Hoekom moet Christene nie toelaat dat geskille oor geld onenigheid in die gemeente veroorsaak nie?

Hoe kan ons geld op ’n manier gebruik wat ware geluk bring?