Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Ma’s

Ma’s

Wat is die verantwoordelikhede van ’n ma?

Spr 31:​17, 21, 26, 27; Tit 2:4

  • Bybelvoorbeelde wat jou kan help:

    • Ge 21:​8-12 – Wanneer Sara sien dat Ismael haar seuntjie, Isak, spot, pleit sy by Abraham om haar seuntjie te beskerm

    • 1Kn 1:​11-21 – Toe Batseba hoor dat die koningskap en die lewe van haar seun Salomo in gevaar is, pleit sy by koning Dawid om Salomo te beskerm

Hoekom moet ons gehoorsaam wees aan ons ma en haar eer?

Eks 20:12; De 5:16; 27:16; Spr 1:8; 6:​20-22; 23:22

Sien ook 1Ti 5:​9, 10

  • Bybelvoorbeelde wat jou kan help:

    • 1Pe 3:​5, 6 – Die apostel Petrus verduidelik dat Sara soos ’n ma geword het vir baie dogters as gevolg van haar sterk geloof

    • Spr 31:​1, 15, 21, 28 – Koning Lemuel se ma gee hom goeie raad oor die huwelik en die belangrike rol van ’n vrou en ma

    • 2Ti 1:5; 3:15 – Paulus prys Timoteus se ma, Eunice, omdat sy Timoteus van kleins af die heilige geskrifte geleer het, al was haar man ’n ongelowige