Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Pornografie

Pornografie

Job 31:1; Ps 101:​2, 3; Mt 5:​27-30; Kol 3:5

Sien ook 1Kor 6:18; Ef 4:​17-19

  • Bybelvoorbeelde wat jou kan help:

    • Ge 6:​1, 2; Jud 6 – Party engele kyk met verkeerde begeertes na vrouens, pleeg ernstige sondes en beskadig hulle verhouding met Jehovah

    • 2Sa 11:​2-4 – Koning Dawid se sonde wat egbreuk en moord insluit, begin toe hy na ’n ander man se vrou kyk terwyl sy bad