Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Vermetelheid

Vermetelheid

Spr 11:2; 13:10

Sien ook Spr 21:24

  • Bybelvoorbeelde wat jou kan help:

    • 2Sa 6:​6, 7 – Ussa is ongehoorsaam en vat aan die Ark toe dit lyk of dit gaan val, en Jehovah maak hom dood omdat hy baie disrespekvol is

    • 2Kr 26:​16-21 – Koning Ussia word gestraf vir sy vermetele gesindheid en gedrag