Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Trots

Trots

Trots; hoogmoedigheid

Ps 138:6; Spr 16:​5, 18; Jak 4:​6, 16

Sien ook Spr 21:4

  • Bybelvoorbeelde wat jou kan help:

    • Est 5:​9-14; 7:​9, 10 – Die trotse Haman voel beledig toe Mordegai weier om voor hom neer te buig, en uiteindelik is Haman doodgemaak as gevolg van sy trots

    • Ese 28:​11-15, 17, 19 – Omdat die koning van Tirus op sy rykdom en krag vertrou, word hy hoogmoedig en is hy later vernietig