Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Redelikheid

Redelikheid

Hoekom moet Christene redelik wees?

Flp 4:5; Tit 3:2; Jak 3:17

Sien ook 1Ti 3:​2, 3

  • Bybelvoorbeelde wat jou kan help:

    • Ge 18:​23-33 – Jehovah laat Abraham geduldig toe om Hom vrae te vra oor die vernietiging van Sodom en Gomorra

    • Ge 19:​16-22, 30 – Jehovah is redelik met Lot en laat hom toe om na Soar te vlug in plaas van na die berge

    • Mt 15:​21-28 – Jesus is redelik en doen wat ’n Fenisiese vrou van hom vra omdat sy wys dat sy baie sterk geloof het