Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Ontspanning

Ontspanning

Is dit verkeerd vir Christene om tyd te gebruik om te ontspan en hulleself te geniet?

Pr 2:24; 3:​12, 13; 4:6

  • Bybelvoorbeelde wat jou kan help:

    • Mr 6:​31, 32 – Al is Jesus besig, stel hy voor dat hy en sy dissipels ’n plek kry om ’n bietjie te rus

Watter beginsels kan ons help om seker te maak dat ontspanning nie belangriker word as geestelike aktiwiteite nie?

Hoekom moet ons wegbly van vermaak of ontspanning wat seksuele onsedelikheid bevorder?

Hoekom moet ons ontspanning vermy wat ons aanmoedig om aggressief of baie kompeterend te wees?

Hoekom moet ons ontspanning vermy wat geweld bevorder?

Watter soort humor is nie gepas vir Christene nie?

Hoekom moet ons aan ander se gewete dink wanneer ons ’n besluit maak oor ontspanning en vermaak?