Selfbeheersing
Hoe wys Jehovah dat hy selfbeheersing het?
Wanneer het ons selfbeheersing nodig?
Spr 16:32; 25:28; 1Kor 9:25, 27
Sien ook 2Ti 2:23-25; Tit 1:7, 8
Bybelvoorbeelde wat jou kan help:
2Sa 16:5-14 – Koning Dawid wys dat hy selfbeheersing het wanneer Simeï hom vervloek en sonder respek behandel
1Pe 2:21-23 – Die apostel Petrus beskryf Jesus se merkwaardige selfbeheersing toe hy beledig is en gely het
Wat sal ons help om meer selfbeheersing te hê?
Lu 11:9-13; Ga 5:22, 23; Ef 4:23, 24; Kol 4:2
Bybelvoorbeelde wat jou kan help:
Lu 11:5-8 – Jesus wys dat dit belangrik is om aan te hou vra vir hulp