Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Ongetroude lewe

Ongetroude lewe

Hoekom kan dit goed wees om ongetroud te wees?

Hoekom sou dit verkeerd wees om druk op ’n ongetroude Christen te plaas om te trou?

1Kor 7:​28, 32-35; 1Te 4:11

  • Bybelvoorbeelde wat jou kan help:

    • Ro 14:​10-12 – Die apostel Paulus verduidelik hoekom dit verkeerd is om ’n mede-Christen te oordeel

    • 1Kor 9:​3-5 – Die apostel Paulus het die reg om te trou, maar omdat hy ongetroud bly, kan hy meer in Jehovah se diens doen

Moet ongetroude mense voel dat hulle getroud moet wees om ’n gelukkige lewe te hê?

1Kor 7:8

  • Bybelvoorbeelde wat jou kan help:

    • Rig 11:​30-40 – Jefta se dogter bly ongetroud en het ’n betekenisvolle lewe

    • Han 20:35 – Jesus het nooit getrou nie, maar hierdie woorde wys dat hy gelukkig is omdat hy vir ander gee

    • 1Te 1:​2-9; 2:12 – Die apostel Paulus, ’n ongetroude man, beskryf hoe sy bediening hom gelukkig maak omdat hy baie mense kon help om Jehovah te leer ken

Hoekom moet ongetroude mense, soos alle knegte van God, sedelik rein bly?

1Kor 6:18; Ga 5:​19-21; Ef 5:​3, 4

  • Bybelvoorbeelde wat jou kan help:

    • Spr 7:​7-23 – Koning Salomo beskryf die slegte gevolge toe ’n jong man deur ’n onsedelike vrou mislei word

    • Hgl 4:12; 8:​8-10 – Die Sulammitiese meisie word beskryf as iemand wat geprys word vir haar rein gedrag

Wanneer sal dit vir ’n ongetroude persoon wys wees om dit te oorweeg om te trou?