Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Studie

Studie

Hoekom moet ’n Christen God se Woord gereeld studeer?

Ps 1:​1-3; Spr 18:15; 1Ti 4:6; 2Ti 2:15

Sien ook Han 17:11

  • Bybelvoorbeelde wat jou kan help:

  • Ps 119:​97-101 – Die psalmis sê dat hy lief is vir God se wet en hoe gehoorsaamheid daaraan sy lewe beter maak

    • Da 9:​1-3, vtn. – Uit sy studie van die heilige boeke besef die profeet Daniël dat die Israeliete se ballingskap in Babilon ná 70 jaar tot ’n einde sou kom

Hoekom moet ons aanhou om kennis in te neem?

Heb 6:​1-3; 2Pe 3:18

  • Bybelvoorbeelde wat jou kan help:

    • Spr 4:18 – Net soos die oggendlig al hoe helderder word, hou Jehovah aan om die waarheid duideliker te maak aan mense wat lief is vir God

    • Mt 24:​45-47 – Jesus voorspel dat hy ’n “getroue en verstandige slaaf” sal aanstel wat verantwoordelik is om geestelike voedsel op die regte tyd gedurende die laaste dae te voorsien

Hoekom is die wysheid wat ons in die Bybel kry, beter as die wysheid wat ons in boeke kry wat deur mense geskryf is?

Wat belowe Jehovah om mense te gee wat opreg die Bybel studeer?

Waarvoor moet ons bid voordat ons die Bybel studeer?

Hoekom moet ons aandag skenk aan al die geestelike voedsel wat deur “die getroue en verstandige slaaf” voorsien word?

Hoekom wil ons akkurate kennis inneem oor wat die Bybel leer?

Hoekom is dit belangrik dat ons wysheid en begrip verkry?

Hoekom moet ons stadig lees en mooi nadink oor wat ons lees?

Hoekom moet ons nadink oor hoe ons God se Woord in ons eie lewe kan toepas?

Hoekom moet ons mooi nadink oor hoe ons die dinge wat ons geleer het, aan ander kan verduidelik?

Hoe kan dit ons help as ons herhaaldelik belangrike waarhede bestudeer?

2Pe 1:13; 3:​1, 2

  • Bybelvoorbeelde wat jou kan help:

    • De 6:​6, 7, vtn.; 11:​18-20 – Jehovah beveel sy volk om sy woorde by hulle kinders in te skerp, om hulle kinders by elke geleentheid oor sy Wet te leer

Wat is die voordele om God se Woord as ’n gesin te bespreek?

Ef 6:4

  • Bybelvoorbeelde wat jou kan help:

    • Ge 18:​17-19 – Jehovah wil hê dat Abraham sy huisgesin moet leer om gehoorsaam te wees aan Hom en om te doen wat reg is

    • Ps 78:​5-7 – In Israel moet elke geslag hulle kinders van Jehovah leer sodat die volgende geslag op hom sal vertrou

Hoe help dit ons wanneer ons saam by gemeentelike vergaderinge studeer?

Heb 10:25

Sien ook Spr 18:1