Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Oorlog

Oorlog

Hoekom moet ons verwag dat daar baie oorloë in ons tyd sal wees?

Mt 24:​3, 4, 7, 8

  • Bybelvoorbeelde wat jou kan help:

    • Da 11:40 – Die profeet Daniël voorspel dat twee kragtige nasies in die laaste dae by ’n stotery, of ’n vyandskap, betrokke sal raak

    • Op 6:​1-4 – Die apostel Johannes sien ’n visioen van ’n vuurkleurige perd wat oorlog voorstel, en die een wat daarop sit, word toegelaat “om vrede van die aarde weg te neem”

Wat sal Jehovah doen oor menseoorloë?

Hoekom raak Christene nie betrokke by die oorloë van die nasies nie?

By watter soort oorlog raak Jehovah en Jesus betrokke?

Wat is die enigste soort oorlog waarin ware Christene veg?

Hoe kan ons die soort gesindhede wat tot oorlog kan lei, soos stryery en om wraak te neem, in die gemeente vermy?