Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Wysheid

Wysheid

Watter gesindheid moet ons hê as ons ware wysheid wil kry?

Waar kan ons ware wysheid kry?

Is dit gepas om tot God te bid vir wysheid?

Kol 1:9; Jak 1:5

  • Bybelvoorbeelde wat jou kan help:

    • 2Kr 1:​8-12 – Jong koning Salomo bid vir wysheid om ’n goeie heerser te wees, en Jehovah is bly om hom te gee waarvoor hy vra

    • Spr 2:​1-5 – Wysheid, begrip en insig is soos waardevolle versteekte skatte, en wanneer ons daarna soek, sal Jehovah ons help om dit te kry

Hoe gee Jehovah ons wysheid?

Jes 11:2; 1Kor 1:​24, 30; 2:13; Ef 1:17; Kol 2:​2, 3

  • Bybelvoorbeelde wat jou kan help:

    • Spr 8:​1-3, 22-31 – God se wysheid word as ’n persoon beskryf, en die beskrywing herinner ons aan Jesus, die eersgeborene van die hele skepping

    • Mt 13:​51-54 – Baie van die mense wat na Jesus luister, kan nie verstaan hoe die man wat voor hulle grootgeword het, soveel wysheid kan hê nie

Hoe wys ons dat ons wysheid van God het?

Hoe help en beskerm wysheid ons?

Hoe kosbaar is wysheid van God?

Spr 3:​13, 14; 8:11

Sien ook Job 28:18

  • Bybelvoorbeelde wat jou kan help:

    • Job 28:​12, 15-19 – Al kry Job verskriklik swaar, sê hy dat hy baie dankbaar is vir God se wysheid

    • Ps 19:​7-9 – Koning Dawid sê dat selfs ’n onervare persoon wys sal word as hy na die wette en herinneringe van Jehovah luister

Mense in die wêreld ignoreer God, so hoekom is dit skadelik om na hulle wysheid te luister?