Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe


Is dit moontlik om vir ewig te lewe?

Is dit moontlik om vir ewig te lewe?

Wat dink jy?

  • ja

  • nee

  • miskien

WAT DIE BYBEL SÊ

“Die regverdiges sal die aarde besit, en hulle sal vir ewig daarop lewe.”  PSALM 37:29.

WAT DIT VIR JOU KAN BETEKEN

’n Gelukkige toekoms vol vrede saam met familie en vriende.  JEREMIA 29:11.

Jy kan die lewe geniet, nie net vir ’n kort rukkie nie, maar vir ewig.  PSALM 22:26.

KAN ONS REGTIG GLO WAT DIE BYBEL BELOWE?

Ja! Om te sien hoekom, kyk asseblief na die bewyse wat gegee word in die drie lesse in hierdie brosjure. Die titels van hierdie lesse is: