Saterdag
“Verkondig dag ná dag die goeie nuus van sy redding” – Psalm 96:2
Oggend
-
9:20 Musiekvideo
-
9:30 Lied 53 en gebed
-
9:40 “Ek moet die goeie nuus van die Koninkryk . . . bekend maak” (Lukas 4:43)
-
9:50 BYBELDRAMA:
Die goeie nuus volgens Jesus: Episode 1
Die ware lig van die wêreld – Deel II (Matteus 2:1-23; Lukas 2:1-38, 41-52; Johannes 1:9)
-
10:25 Lied 69 en aankondigings
-
10:35 SIMPOSIUM: Profesieë oor die Messias wat vervul is!
-
• ’n Boodskapper het voor hom gekom (Maleagi 3:1; 4:5; Matteus 11:10-14)
-
• Hy is uit ’n maagd gebore (Jesaja 7:14; Matteus 1:18, 22, 23)
-
• Hy is in Betlehem gebore (Miga 5:2; Lukas 2:4-7)
-
• Hy is beskerm as ’n kind (Hosea 11:1; Matteus 2:13-15)
-
• Hy was ’n Nasarener genoem (Jesaja 11:1, 2; Matteus 2:23)
-
• Hy het op die vasgestelde tyd verskyn (Daniël 9:25; Lukas 3:1, 2, 21, 22)
-
-
11:40 DOOP: Hou aan om “gehoorsaam . . . aan die goeie nuus” te wees (2 Korintiërs 9:13; 1 Timoteus 4:12-16; Hebreërs 13:17)
-
12:10 Lied 24 en pouse
Middag
-
1:35 Musiekvideo
-
1:45 Lied 83
-
1:50 SIMPOSIUM: Gebruik die goeie nuus om slegte nuus te oorwin
-
• Skadelike skinderpraatjies (Jesaja 52:7)
-
• ’n Skuldige gewete (1 Johannes 1:7, 9)
-
• Gebeure in die nuus (Matteus 24:14)
-
• Mismoedigheid (Matteus 11:28-30)
-
-
2:35 SIMPOSIUM: “Gretig om die goeie nuus . . . bekend te maak”
-
• Nie net die werk van die apostels nie (Romeine 1:15; 1 Tessalonisense 1:8)
-
• ’n Daad van aanbidding (Romeine 1:9)
-
• Wees gereed met die regte toerusting (Efesiërs 6:15)
-
-
3:15 VIDEO: Hoe “die goeie nuus groei en versprei in die hele wêreld” (Kolossense 1:6)
-
3:40 Lied 35 en aankondigings
-
3:50 SIMPOSIUM: Hou aan om die goeie nuus te verkondig
-
• Waar jy ook al is (2 Timoteus 4:5)
-
• Waarheen God jou ook al stuur (Handelinge 16:6-10)
-
-
4:15 Wat sal jy “ter wille van die goeie nuus” doen? (1 Korintiërs 9:23; Jesaja 6:8)
-
4:50 Lied 21 en slotgebed