Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Onderwerpindeks vir Die Wagtoring 2009

Onderwerpindeks vir Die Wagtoring 2009

Onderwerpindeks vir Die Wagtoring 2009

Met die datum van die nommer waarin die artikel verskyn

ALLERLEI

Adam en Eva werklik bestaan? 9/1

“Amen”, 6/1

Apostoliese Vaders, 7/1

Baälaanbidding en seksorgieë, 11/1

Bang vir die dooies? 1/1

Beskerming teen bose geeste, 5/1

Bestaan Duiwel werklik? 10/1

Betekenis van salwing, 8/1

Boeke “van Jasar” en ‘van Oorloë van Jehovah’, 3/15

Boom ‘wat nie verwelk nie’, 3/1

Byeboere in eertydse Israel? 7/1

Geloof in God se beloftes (Abraham), 7/1

Gesinsaanbidding, 10/15

‘Gewortel en gegrond op fondament’, 10/15

Heilige gees—Waarom die verwarring? 10/1

Het gestry teen vrees en twyfelgedagtes (Petrus), 10/1

Hiskia se tonnel, 5/1

Hoe die mens die Paradys verloor het, 11/1

Hoe ver oos kon sendelinge gaan? 1/1

“Hoofman van die tempel”, 10/1

Jeremia, 12/1

Jerusalem omring deur spits pale? 5/1

Joas, 4/1

Jode ‘het in onkunde gehandel’ (Han 3:17), 6/15

Jong man se moed (Dawid), 1/1

Josia, 2/1

Kies goeie godsdiens, 8/1

Koning Dawid en musiek, 12/1

“Koning Herodes”, 12/1

Korinte, 3/1

Lei alle godsdienste na God? 6/1

Les in barmhartigheid geleer (Jona), 4/1

Les van Spreuke 24:27, 10/15

Manne genaamd Jakobus, 9/1

Melaatsheid in die Bybel, 2/1

Moontlik om geloof in Skepper op te bou? 10/1

’n Tyd vir alles, 3/1

Noag se ark gevind? 7/1

Noodlot, 3/1

Maannuwejaar (Asië), 12/1

Oorlog versoenbaar met Christelike godsdiens? 10/1

Opstanding van Lasarus, 3/1

Opstanding vir baba wat in baarmoeder sterf? 4/15

Paulus se susterskind, 6/1

Pilatus rede gehad om keiser te vrees? 1/1

Ragab, 8/1

Reën, 1/1

Sem, 10/1

Ses mites oor Christelike godsdiens, 11/1

“Seuns van Zeus” (Han 28:11), 3/1

Sit tyd opsy vir Bybelstudie, 10/15

Skoolslagting, 12/1

Skrifgeleerdes wat Jesus teëgestaan het, 8/1

Sprinkane ’n algemene voedselbron? (Mt 3:4), 10/1

Sterker geloof, 5/1

Sterrewiggelary onder Israeliete, 3/1

Sy het goeie oordeel aan die dag gelê (Abigail), 7/1

Uit sy foute geleer (Jona), 1/1

Urim en Tummim, 6/1

Verbondsark, 9/1

Visvangs op see van Galilea, 10/1

Vrede in veelbewoë wêreld, 7/1

Waarom Paulus se predikingswerk in Efese opskudding veroorsaak het, 2/1

Wanneer is Satan uit hemel gewerp? 5/15

“Wat gaan ons eet?” 8/1

Wat steek in ’n naam? 2/1

Wedergeboorte, 4/1

Wonderdadige genesings, 5/1

Wonderwerk by Pinksterfees, 9/1

Word ons lewe voorbeskik? 4/1

BYBEL

Beeldspraak, 5/1

Bereik Groot Rooi Eiland (Madagaskar), 12/15

Glanspunte uit Openbaring—I, 1/15

Glanspunte uit Openbaring—II, 2/15

Herwinning van ’n skat (Codex Ephraemi Syri rescriptus), 9/1

Hoe jy kan verstaan, 7/1

Lewend selfs in dooie taal, 4/1

Lief vir, 6/1

Moet jy Hebreeus en Grieks leer? 11/1

Oorlewing, 11/1

Prakties, 6/1

Vatikaanse Kodeks, 10/1

Verander lewens, 2/1, 7/1, 8/1, 11/1

Waarom ’n deel in Grieks geskryf is, 4/1

CHRISTELIKE LEWE EN EIENSKAPPE

Aandring op persoonlike voorkeure? 2/15

Aanvaar dankbaar, gee heelhartig, 7/15

“Allesoortreffende weg” van liefde, 7/15

Begrafnisse, 2/15

Berei tieners voor vir volwassenheid, 5/1

Besig en vreugdevol in God se diens, 12/15

Delegering, 6/15

Dissiplinering van kinders, 2/1

Gebede wat God verhoor, 2/1

Gebede wat nie verhoor word nie, 1/1

Gebruik om te vas, 4/1

Gee blymoedig uit die hart, 11/15

Geldsake, 8/1

Gesinslewe, 11/1

Godsdiens—My keuse of my ouers s’n? 9/15

Het jy voorheen gedien? 8/15

Hoe in die bediening volhard? 3/15

Hoeveel moet ek bydra? 8/1

Hoofbedekking wanneer in gebaretaal tolk? 11/15

Ittai, 5/15

Kweek goddelike liefde aan, 3/1

Laat God toe om elke dag te praat, 8/1

Mans, volg Christus se liefde na, 5/15

Maria, 1/1

Moet Jehovah nie vergeet nie, 3/15

Samewerking bevorder geestelike vooruitgang, 7/15

“Tyd om te swyg”, 5/15

Vermy afleidings, 8/15

Vind vreugde in ongetroude lewe, 6/15

Waar om te wees wanneer einde kom, 5/15

Wanneer huweliksmaat spesiale behoeftes het, 11/1

Wanneer jy te na gekom word, 9/1

JEHOVAH

Belowe rykdom? 9/1

Beskryf homself, 5/1

Bring gebruik om te vas jou nader? 4/1

‘Ek weet watter pyn hulle ly’ (Eks 3:1-10), 3/1

Gee om, 6/1

Gee ons ’n keuse, 11/1

Grootste bewys van liefde, 2/1

Heg groot waarde aan sagmoedigheid, 8/1

Heilig, 7/1

Jesus? 2/1, 4/1

Jesus een met, 9/1

Keur veelwywery goed? 7/1

Moet Jehovah nie vergeet nie, 3/15

Neem beperkings in ag, 6/1

Neem kinders weg om engele te word? 3/1

Net God kan die aarde red, 1/1

Regter wat altyd doen wat reg is, 1/1

Regter wat ferm bly vir wat reg is, 9/1

Sal ’n einde maak aan alle lyding! 12/1

Teëspoed straf van? 6/1

Vader van vaderlose seuns, 4/1

Vatikaan maak einde aan gebruik van naam, 4/1

Verander van gedagte? 6/1

Vrees God en nie mense nie, 3/1

Wat vra Jehovah van ons? 10/1

Wie is God? 2/1

Wil hê ons moet suksesvol wees, 12/1

JEHOVAH SE GETUIES

Brooklynse Bethel—100 jaar, 5/1

Deeglike soektog (Ierland), 3/1

Dien waar meer verkondigers nodig is, 4/15, 12/15

Gelukkig, hoopvol ondanks armoede, 9/1

Gileadgraduerings, 2/15, 9/1

Goeie nuus in 500 tale, 11/1

‘Jehovah het sy aangesig teenoor hulle laat skyn’ (dowes), 8/15

Jy word hartlik uitgenooi (vergaderinge), 2/1

Kan jy oorkom na Masedonië? 12/15

Klein dogtertjie met ’n groot hart, 11/15

Merkwaardige drukkery (Watchtower Farms, VSA), 7/1

Protestantse godsdiens? 11/1

Reis na “die einde van die aarde” (Republiek Sacha), 6/1

Reis terug in tyd (Amiese Doopsgesindes in VSA), 12/1

Saadjies bereik afgeleë gebiede (Republiek Toewa, Rusland), 7/15

Sentraal-Amerika se grootste meer, 9/1

Sikloon in Mianmar, 3/1

Spesiale openbare toespraak, 4/1

Verborge skatte word ontdek (Estland), 8/15

Waardeer dowe broers en susters, 11/15

Waarom beelde nie gebruik word nie, 2/1

JESUS CHRISTUS

Drie wyse manne werklik die baba Jesus besoek? 12/1

Een met Vader, 9/1

Fariseërs soos “gewitte grafte”, 11/1

God? 2/1, 4/1

Leringe oor “die einde”, 5/1

Leringe oor gebede wat God verhoor, 2/1

Leringe oor gesinslewe, 11/1

Leringe oor toekoms van mensdom, 8/1

Sensus wat tot geboorte in Betlehem gelei het, 12/1

Waarom Jehovah as “Abba, Vader” aangespreek, 4/1

Waarom Josef egskeiding oorweeg het, 12/1

Waarom onderkleed so spesiaal, 7/1

Waarom voete van apostels gewas? 1/1

Weerstaan versoekings, 5/1

LEWENSVERHALE

Dankbaar ten spyte van tragedies (E. Acosta), 6/1

Die mens lewe nie van brood alleen nie (J. Hisiger), 3/1

“Dit is die weg. Wandel daarop” (E. Pederson deur R. Pappas), 1/15

Drie streekbyeenkomste het my lewe gevorm (G. Warienchuck), 10/15

Ek het ’n doel in die lewe gevind (G. Martínez), 9/15

‘Engel van Jehovah slaan kamp op rondom ons’ (C. Connell), 3/15

Hoe kan ek Jehovah vergoed? (R. Danner), 6/15

Negentig jaar gelede het ek begin (E. Ridgwell), 7/15

Vreugde ondanks gebreke (P. Gaspar), 5/1

STUDIEARTIKELS

Behou jou vreugde in moeilike tye, 12/15

Behou vriendskappe in ’n liefdelose wêreld, 10/15

Beïnvloed Jesus se woorde jou gebede? 2/15

Beur voort tot volwassenheid—“Die groot dag van Jehovah is naby”, 5/15

Bewaar Christus se geestesgesindheid in julle, 9/15

Christengesinne—Volg Jesus se voorbeeld! 7/15

Christus se liefde beweeg ons om lief te hê, 9/15

Die ewige lewe op aarde—’n Christelike hoop? 8/15

Die ewige lewe op aarde—’n Godgegewe hoop, 8/15

Die ewige lewe op aarde—’n Herontdekte hoop, 8/15

Die getroue bestuurder en sy Bestuursliggaam, 6/15

Die Messias! God se middel tot redding, 12/15

Die oortreffende waarde van goddelike onderrigting, 9/15

Die regverdiges sal God vir ewig loof, 3/15

Engele—“Geeste vir openbare diens”, 5/15

“Gloei van die gees”, 10/15

Hoe Jesus se woorde geluk bevorder, 2/15

Hou aan om in broederliefde toe te neem, 11/15

Hou jou oë op die prys, 3/15

‘Hou julle in God se liefde’, 8/15

Hulle ‘bly die Lam volg’, 2/15

Is jy ’n ‘bestuurder van God se onverdiende goedhartigheid’? 1/15

Jehovah se Kneg—“Vir ons oortreding deurboor”, 1/15

Jehovah se wysheid word in die skepping gesien, 4/15

Jehovah verdien ons verenigde lof, 3/15

Job het Jehovah se naam hooggehou, 4/15

Jongmense—Maak julle vooruitgang duidelik, 5/15

Jou onkreukbaarheid maak Jehovah se hart bly, 4/15

“Julle is my vriende”, 10/15

“Kom word my volgeling”, 1/15

Kweek liefde aan wat nooit faal nie, 12/15

Kyk! Jehovah se goedgekeurde Kneg, 1/15

Laat Jesus se woorde jou gesindheid beïnvloed, 2/15

Lê goeie maniere aan die dag as bedienaars van God, 11/15

Maak jou vooruitgang duidelik, 12/15

Praat die waarheid met jou naaste, 6/15

Put vreugde uit die dissipelmaakwerk, 1/15

Verryk jou gebede deur Bybelstudie, 11/15

Vind skatte wat ‘sorgvuldig verborge is in hom’, 7/15

Volg Jesus na—Onderrig met liefde, 7/15

Volg Jesus na—Preek met vrymoedigheid, 7/15

Waardeer die Grotere Moses, 4/15

Waardeer Jesus—die Grotere Dawid en die Grotere Salomo, 4/15

Waardeer jou plek in die gemeente, 11/15

Waardeer jy wat Jehovah gedoen het om jou te verlos? 9/15

Waarom moet ons “die Christus” volg? 5/15

Wat sê jou gebede oor jou? 11/15

Wees gehoorsaam en moedig soos Christus was, 9/15

‘Wees vreedsaam teenoor alle mense’, 10/15

“Wees waaksaam”, 3/15

Wees “ywerig vir goeie werke”! 6/15

Wees ywerig vir Jehovah se huis! 6/15