Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Onderwerpindeks vir Die Wagtoring 2010

Onderwerpindeks vir Die Wagtoring 2010

Onderwerpindeks vir Die Wagtoring 2010

Met die datum van die nommer waarin die artikel verskyn

ALLERLEI

Aäron nie gestraf omdat hy goue kalf gemaak het nie, 5/15

Alkohol—God se beskouing, 1/1

Apologete, 6/1

Balsem van Gilead, 6/1

Beïnvloed sterre jou lewe? 6/1

Belydenis van sondes, 9/1

Berei miere voedsel in somer voor? 7/1

‘Brandmerke van slaaf van Jesus’ (Ga 6:17), 11/1

By ’n godsdiensgroep aansluit? 11/1

Calvinisme, 9/1

“Dolkstekers” (Han 21:38), 3/1

Drie-eenheid, 2/1

Eersgebore seun, 5/1

Eertydse seereise verder as Middellandse See, 3/1

Einde naby? 8/1

Gaan alle goeie mense hemel toe? 2/1

Geheim wat jy vir ander kan vertel, 12/1

Geskriftedosies, 5/1

Goud van Ofir, 6/1

“Grootgeword by Jehovah” (Samuel), 10/1

Haar hart in gebed uitgestort (Hanna), 7/1

Haran—Eertydse miernes van bedrywigheid, 5/15

Heilige gees, 10/1

Het mense in Bybeltye werklik so lank gelewe? 12/1

“Hoogtes”, 8/1

Kan dooies lewendes help? 1/1

Koning se skinker, 7/1

Koninkryk wat aarde sal verander, 10/1

Markus—“Nuttig om diens te verrig”, 3/15

Melaatse word genees (Naäman), 11/1

Mens geskep as seun van God, 3/1

‘Mens se dae 120 jaar’ (Ge 6:3), 12/15

“Nuwe wyn in ou wynsakke” (Lu 5:37, 38), 3/1

Pad waarmee Paulus gereis het (Via Appia), 1/1

Rebekka, 2/1

Reise na mees afgeleë deel van aarde, 11/1

Sal aarde altyd genoeg oplewer? 3/1

Sal aarde vergaan? 1/1

Sinagoges, 4/1

Skeepvaart in Paulus se dag gevaarlik, 2/1

Skryfbordjie (Lu 1:63), 1/1

Sonde, 6/1

Spanning tussen Jode en Samaritane, 10/1

Stadspoort, 6/1

Sterk drank in Bybeltye, 2/1

Talespraak, 10/1

“Triomftog” (2Ko 2:14-16), 8/1

Vleis aan afgode geoffer, 10/1

Vroeë Christelike godsdiens en gode van Rome, 5/15

Vrystede toevlugsoorde vir misdadigers? 11/1

Waak daarteen om bedrieg te word, 9/1

Waar het Kain sy vrou gekry? 9/1

Waar hulle gewoon het (vroeë Christene), 1/1

Waar is Bybelse Paradys? 12/1

Waarom mense slegte dinge doen, 9/1

“Werkers by die huis” (Tit 2:5), 2/1

Wie woon in die geesteryk? 12/1

BYBEL

Esegiël 18:20 nie weerspreking van Eksodus 20:5 nie, 3/15

God se geïnspireerde Woord? 3/1

Sewe stappe om by Bybellees baat te vind, 7/1

Verander lewens, 2/1, 5/1, 8/1, 11/1

Vertel dit hele verhaal oor Jesus? 4/1

Vroeë uitgewer bevorder, 7/1

Waarom jy Evangelies kan vertrou, 3/1

Waarom Matteus woorde uit Sagaria aan Jeremia toegeskryf het, 12/1

Wys profesie na staat Israel? 11/1

CHRISTELIKE LEWE EN EIENSKAPPE

Behou “suiwerheid van hart”, 3/15

Besorgdheid oor enkelouers, 12/1

Betoon eer aan bejaardes, 5/15

Bly in God se guns ondanks veranderinge, 3/15

By Heer vergifnis geleer (Petrus), 4/1

Eerste huweliksjaar, 8/1

Gebed, 10/1

Gebruik elke dag tot heerlikheid van God, 1/15

Geheime van vergenoegdheid, 11/1

Help jongmense vertroud raak met Jehovah se organisasie, 10/15

Help kinders uitdagings die hoof bied, 1/15

Help vriend wat siek is, 7/1

Herdoop, 2/15

Is dit werklik oneerlik? 6/1

“Kind se reg op geestelike ontwikkeling”, 2/15

Leer kinders lief wees vir lees en studie, 7/15

‘Lê jou toe op onderrigting’, 7/15

Les in God se barmhartigheid (Jona), 3/1

Lojaal ondanks beproewinge (Petrus), 1/1

Maak verantwoordelike kinders groot, 5/1

“Moenie bang wees nie. Ek sal jou help”, 7/15

Moet jy weeklikse Sabbat hou? 2/1

Nederige en moedige man (Jona), 1/1

Neem standpunt in vir oortuigings! (Jeremia), 5/1

Oefen waarnemingsvermoëns, 5/15

Praat met jou kinders oor seks, 11/1

Skoonouers, 2/1

Sorg vir siek familielid, 5/15

Stry teen negatiewe gevoelens, 10/1

“Tot die dood ons skei”, 3/1

Verskonings, 10/15

Vertroos die bedroefdes, 11/1

Vind lojale vriende, 7/1

Waarom stiptelik wees, 8/15

Wanneer huweliksmaat vertroue skend, 6/15

Wanneer woonplek gedeel word, 2/15

Wat sal jou kind sê? 12/15

Weduwees en wewenaars, 5/1

Weerstaan druk van openbare mening, 8/15

Weerstaan sataniese propaganda, 2/15

Wees altyd eerlik, 3/1

Wees “heeltemal veilig”, 4/15

‘Wees volmaak soos hemelse Vader’, 11/15

JEHOVAH

Begin gehad? 7/1

Beskou as jou Vader? 2/15

Gee ons wilsvryheid, 9/1

Gelyke geleentheid om te leer ken? 8/1

Het God ons verlaat? 5/1

“Hoorder van gebed”, 10/1

‘Jou koninkryk sal bestendig wees’ (Dawid), 4/1

Ken die hart, 12/1

Ken jy God by name? 7/1

Laat jy Jehovah jou uitvra? 4/15

Lojaliteit, 6/1

Luister na hulpgeroep van geringe, 11/15

Naam in Egiptiese tempel, 5/1

Onpartydig, 9/1

Oorlog teen Kanaäniete, 1/1

‘Sal hom laat vind’ (1Kr 28:9), 11/1

“Sien wat die hart is”, 3/1

Soek na die goeie, 7/1

Spyt voel? 2/1

“Tel jou seun op” (seun opgewek), 8/1

Vervuller van beloftes, 1/1

Waarom die ewige lewe aanbied? 1/1

Wanneer “gebroke en verbryselde hart” vergifnis soek, 5/1

Wil hê jy moet “heeltemal veilig” wees, 4/15

JEHOVAH SE GETUIES

Australië se verre noordelike eilande, 5/1

Benut geleenthede (Finland), 7/15

Beoefen hulle geloofsgenesing? 10/1

Beskouing van geloofsvermenging, 6/1

Boek wat jongmense help (Jongmense vra, Deel 2), 2/15

Bulgarye, 9/15

Gedenkmaal, 3/1

Gileadgraduerings, 2/1, 8/1

Grenada, 9/1

Haïti, 12/1

‘Help my om hart te bereik’ (Nations-boekie), 10/15

Jaarvergadering, 6/15

Koninkryksale, 5/1

Nooit te laat om God te dien nie (Spanje), 12/15

‘Offer vir Jehovah’ (bydraes), 11/15

Ope uitnodiging (Bethelhuise), 8/15

Papoea-Nieu-Guinee, 3/1

Suid-Afrika, 6/1

JESUS CHRISTUS

Aartsengel Migael? 4/1

Geleer om gehoorsaam te wees, 4/1

Geskiedkundige persoon, 4/1

Hoekom nie haastig nie, 8/1

Hoe om te volg, 5/1

Leringe oor geesskepsele, 11/1

Leringe oor geluk, 8/1

Leringe oor ware aanbidding, 2/1

Man wat wêreld verander het, 4/1

Mense wat geskryf het oor, 6/1

Mites teenoor feite, 4/1

Nie by politiek betrokke nie, 7/1

Timmerman, 8/1

Verwant aan apostels? 9/1

Verwant aan Johannes die Doper? 9/1

Vrou se sondes vergewe, 8/15

Waarom Christus genoem, 4/1

Waarom verwerp, 12/1

Wyse manne wat besoek het, 12/1

LEWENSVERHALE

Beproewinge versterk vertroue in Jehovah (A. Dello Stritto), 4/15

Besig in Jehovah se organisasie (V. Zubko), 10/15

Diens in tyd van vermeerdering (H. Harris), 9/15

‘Dinge wat hy gedoen het, het saam met hom gegaan’ (T. Jaracz), 11/15

God ‘doen groot dinge’ (M. Raj), 12/1

Krag van Bybelwaarheid (V. Fraese), 12/15

Vertrou op Jehovah (E. Schmidt), 9/1

STUDIEARTIKELS

Aangename woorde bevorder goeie verhoudings, 6/15

Blyk van onverdiende goedhartigheid om aan Jehovah te behoort, 1/15

Broers—Saai met oog op gees en streef voorregte na! 5/15

Christelike eenheid verheerlik God, 9/15

“Die gees en die bruid hou aan om te sê: ‘Kom!’” 2/15

‘Die gees ondersoek die diep dinge van God’, 7/15

Doen soveel moontlik in die groot geestelike oeswerk, 7/15

Eenheid is ’n kenmerk van ware aanbidding, 9/15

“Een is julle Leier, die Christus”, 9/15

Een kudde, een herder, 3/15

Gebruik “die swaard van die gees” op vaardige wyse, 2/15

Gedoop in die naam van wie en wat? 3/15

Heilige gees se rol in vervulling van Jehovah se voorneme, 4/15

Help jy Christelike vergaderinge opbouend maak? 10/15

Hoe die losprys ons red, 8/15

Hoe Jesus die regverdigheid van God verheerlik, 8/15

Hou aan om die gemeente op te bou, 6/15

‘Hou aan om die kwaad te oorwin’ deur woede te beheers, 6/15

Hou aan om eers “sy regverdigheid” te soek, 10/15

Jehovah is ons Soewereine Heer! 11/15

Jehovah se manier van regeer geregverdig! 1/15

Jongmense—Laat God se Woord julle lei, 11/15

Jongmense—Versterk julle begeerte om Jehovah te dien, 4/15

Jongmense—Wat sal julle met julle lewe doen? 11/15

Jongmense—Weerstaan portuurdruk, 11/15

Laat “die wet van liefderyke goedhartigheid” jou tong bewaak, 8/15

Maai seëninge deur God se geesgerigte Koning! 12/15

Mans, onderwerp julle julle aan Christus se hoofskap? 5/15

Moenie Jehovah se heilige gees bedroef nie, 5/15

Neem jy die leiding in eerbetoning aan medegelowiges? 10/15

“Nou is die besonder aanneemlike tyd”, 12/15

Ons Leier tree vandag daadwerklik op, 9/15

Ons moet Jehovah se seën ernstig soek, 9/15

Ons sal in ons onkreukbaarheid wandel! 11/15

‘Regverdiges sal so helder soos die son skyn’, 3/15

Satan se manier van regeer sal beslis misluk, 1/15

Sing vir Jehovah! 12/15

‘Spreek die woord van God met vrymoedigheid’, 2/15

Vind sekuriteit onder God se volk, 6/15

Volg jy die Christus ten volle? 4/15

Vroue, waarom julle aan hoofskap onderwerp? 5/15

Waarom jou aan Jehovah toewy? 1/15

Wandel deur gees en leef jou toewyding na, 3/15

Wat Jehovah se dag sal openbaar, 7/15

‘Watter soort mense behoort julle te wees!’ 7/15

Wees ’n ware volgeling van Christus, 1/15

Wees ywerig vir ware aanbidding, 12/15

Welkom op die beste lewensweg! 2/15

Wend jou oë af van waardelose dinge! 4/15

“Wie het die denke van Jehovah leer ken?” 10/15

Wie kan diegene verlos wat om hulp roep? 8/15

Word verkwik deur geestelike dinge, 6/15