Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

My Bybellesse

3 JAAR EN JONGER

My Bybellesse

Dit reën al die hele dag

Tanja moet nou

binne wag

Hoekom hou dit

tog nie op?

Kan dit nie maar stop?

Maar kyk net daar

Dit hou op sowaar!

Die reën het verdwyn

En die son skyn

Tanja hardloop en lag

Wat ’n pragtige dag

Die reën van God wat

uit die hemel kom

Laat alles groei en

baie mooi blom

AKTIWITEITE

Laat jou kind wys na die:

  • Venster

  • Tanja

  • Blomme

  • Voël

  • Boom

Vind die versteekte voorwerpe.

  • Liewenheersbesie

  • Vliegtuig

Lees Handelinge 14:17. Waarom het Jehovah die reën gemaak?