Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Onderwerpindeks vir Die Wagtoring en Ontwaak! 2018

Onderwerpindeks vir Die Wagtoring en Ontwaak! 2018

Die artikel en die nommer waarin dit verskyn

STUDIE-UITGAWE VAN DIE WAGTORING

ALLERLEI

  • Hy kon God se goedkeuring gehad het (Rehabeam), Jun.

  • Stefanus bly kalm toe hy vervolg is, Okt.

  • Tyd in Bybeltye, Sept.

  • Wet van Moses gebruik om regsgeskille op te los? Jan.

BYBEL

  • Hoe om jou studie van die Bybel prakties te maak en dit meer te geniet, Jul.

CHRISTELIKE LEWE EN EIENSKAPPE

  • “Die regverdige sal hom in Jehovah verbly”, Des.

  • Goedhartigheid — Deur woorde en dade gewys, Nov.

  • Hoekom ons ander moet groet, Jun.

  • Lankmoedigheid — Volharding met ’n doel, Aug.

  • Leer hoe om meegevoel te hê met mense, Jul.

  • Vrede — Hoe kan jy dit vind? Mei

  • Vreugde — ’n Eienskap wat ons van God kry, Feb.

JEHOVAH SE GETUIES

  • 1918 — Honderd jaar gelede, Okt.

  • Aangestelde manne — Leer by Timoteus, Apr.

  • Eerste Koninkryksaadjies gesaai (Portugal), Aug.

  • Gewillig aangebied in Madagaskar, Jan.

  • Gewillig aangebied in Mianmar, Jul.

  • ’n Oorvloedige oes! (Oekraïne), Mei

  • Openbare toesprake maak goeie nuus bekend (Ierland), Feb.

  • Ouer Christene — Jehovah waardeer julle lojaliteit, Sept.

  • Watter geskenk kan ons aan Jehovah gee? (donasies), Nov.

LEWENSVERHALE

  • Alles is vir Jehovah moontlik (B. Berdibaef), Feb.

  • ’n Arm begin — ’n Ryk einde (S. Herd), Mei

  • Jehovah het my altyd vertroos (E. Bazely), Jun.

  • Jehovah het my besluit ryklik geseën (C. Molohan), Okt.

  • Jehovah het my nooit in die steek gelaat nie! (E. Bright), Mrt.

  • Jehovah was goed vir ons (J. Bockaert), Des.

  • Vasbeslote om nie my hande slap te laat word nie (M. Danyleyko), Aug.

VRAE VAN LESERS

  • Hoe was Paulus “na die derde hemel” en “tot in die paradys weggeruk”? (2 Kor. 12:2-4), Des.

  • Hoekom is die bewoording in Psalm 144:12-15 verander? Apr.

  • Hoekom mag ons nie ons publikasies aanlyn plaas nie? Apr.

  • Hoekom word Paulus met ’n kaalkop uitgebeeld? Mrt.

  • Regterlike stappe as ’n man en ’n vrou wat nie met mekaar getroud is nie ’n nag saam deurbring? Jul.

  • Wie was die Weldoeners van wie Jesus gepraat het? Nov.

STUDIEARTIKELS

  • “As julle hierdie dinge weet, gelukkig is julle as julle dit doen”, Sept.

  • Behou innerlike vrede, al verander jou omstandighede, Okt.

  • Die lieflike weg van gasvryheid — Iets wat dringend nodig is! Mrt.

  • Die pad na ware vryheid, Apr.

  • Dien Jehovah, die God van vryheid, Apr.

  • Dissipline — ’n Bewys van God se liefde, Mrt.

  • Doop — ’n Vereiste vir Christene, Mrt.

  • “Ek sal in u waarheid wandel”, Nov.

  • Gelukkig is diegene wat “die gelukkige God” dien, Sept.

  • Help jy jou kind om tot doop te vorder? Mrt.

  • Het jy al die feite? Aug.

  • Hoe die Gedenkmaal tot ons eenheid bydra, Jan.

  • Hoekom moet ons gee aan die Een wat alles het? Jan.

  • Hoekom ons baie “vrug bly dra”, Mei

  • Hou aan om ander in liefde op te bou, Sept.

  • Hou aan om geestelik te groei! Feb.

  • Hou jy jou oë op Jehovah? Jul.

  • “Hy gee die vermoeide krag”, Jan.

  • Is jy besig om Jehovah se denke jou eie te maak? Nov.

  • Jehovah — Almagtig maar altyd bedagsaam, Sept.

  • Jehovah is lief vir mense wat “met volharding vrug dra”, Mei

  • Jongmense — Veg teen die Duiwel, Mei

  • Jongmense, fokus julle op geestelike doelwitte? Apr.

  • Jongmense, julle kan die beste lewe ooit hê, Des.

  • Jongmense, julle Skepper wil hê julle moet gelukkig wees, Des.

  • Ken jou vyand, Mei

  • Ken jy Jehovah soos Noag, Daniël en Job hom geken het? Feb.

  • “Koop waarheid en moet dit nie verkoop nie”, Nov.

  • Laat God se wette en beginsels jou gewete oplei, Jun.

  • ‘Laat julle lig skyn’ sodat Jehovah verheerlik kan word, Jun.

  • Leer die waarheid aan ander, Okt.

  • “Luister na dissipline en word wys”, Mrt.

  • Mag ons almal een wees net soos Jehovah en Jesus een is, Jun.

  • Mense wat vrygewig is, is gelukkig, Aug.

  • Moedig mekaar al hoe meer aan, Apr.

  • Moenie oordeel volgens wat jy sien nie, Aug.

  • “My koninkryk is geen deel van hierdie wêreld nie”, Jun.

  • Ons behoort aan Jehovah, Jul.

  • Praat die waarheid, Okt.

  • Respekteer “wat God . . . onder een juk saamgevoeg het”, Des.

  • Sien die verskil in mense, Jan.

  • “Sien julle in die Paradys!” Des.

  • Vertrou op Jehovah en bly lewe! Nov.

  • Vertrou op ons Leier — Die Christus, Okt.

  • Volg Jehovah na — ’n God wat ander aanmoedig, Apr.

  • Volg Noag, Daniël en Job se gehoorsaamheid en geloof na, Feb.

  • Wat beteken dit om ’n geestelike mens te wees? Feb.

  • Watter soort liefde maak ons werklik gelukkig? Jan.

  • Wees bedagsaam en liefdevol soos Jehovah, Sept.

  • Werk elke dag saam met Jehovah, Aug.

  • “Wie is aan Jehovah se kant?” Jul.

  • Wie se erkenning wil jy graag hê? Jul.

  • Wie vorm jou denke? Nov.

PUBLIEKE UITGAWE VAN DIE WAGTORING

  • Gee God vir jou om? Nr. 3

  • Is die Bybel vandag nog prakties? Nr. 1

  • Wat hou die toekoms in? Nr. 2

ONTWAAK!

  • Die pad van geluk, Nr. 1

  • Geheime vir ’n suksesvolle gesin, Nr. 2

  • Hulp vir dié wat treur, Nr. 3