Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

4-10 September

ESTER 1-2

4-10 September
  • Lied 137 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 106

  • Wat ander jongmense sêHoe jou liggaam moet lyk: (5 min.) Bespreking. Speel die video. Vra dan vir die gehoor: Hoekom kan dit moeilik wees om ’n gebalanseerde beskouing van ons voorkoms te hê?

    Hoe kan die beginsel in 1 Petrus 3:​3, 4 ons help om ’n gebalanseerde beskouing van onsself te hê?

  • Die organisasie in aksie: (10 min.) Speel Die organisasie in aksie-video vir September.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lff les 56 en eindnota 6 en 7

  • Slotkommentaar (3 min.)

  • Lied 101 en gebed