Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Hy het sy gesag gebruik om sy volk te help

Hy het sy gesag gebruik om sy volk te help

Mordegai het baie gesag ontvang (Est 9:4; it-2-E 432 ¶2)

Hy het ’n jaarlikse viering ingestel om Jehovah te eer (Est 9:​20-22, 26-28; it-2-E 716 ¶5)

Hy het hard gewerk om goeie dinge vir God se volk te doen (Est 10:3)

Vandag doen dié wat ’n mate van gesag in Jehovah se organisasie het hulle bes om Mordegai se voorbeeld na te volg. – cl 101-102 ¶12-13.