Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Pasop vir valse inligting

Pasop vir valse inligting

Mense het dalk gedink dat wat Elifas gesê het, waar was omdat hy oud en wys was (Job 4:1; it-1-E 713 ¶11)

Hy was deur demone beïnvloed om ’n ontmoedigende boodskap aan Job oor te dra (Job 4:​14-16; w05 9/15 26 ¶2)

Party van die dinge wat Elifas gesê het, was waar, maar hy het dit verkeerd toegepas (Job 4:19; w10 2/15 19 ¶5-6)

Satan se wêreld hou aan om valse inligting te versprei.

VRA JOU AF: ‘Neem ek die tyd om seker te maak dat die inligting wat ek ontvang, waar is?’ – mrt 32 ¶13-17.