Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Help niegodsdienstige mense om hulle Skepper te leer ken

Help niegodsdienstige mense om hulle Skepper te leer ken

Is jy ooit bang om vir niegodsdienstige mense te preek omdat jy dink dat hulle heel moontlik nie belang sal stel nie? Indien wel, onthou dat baie niegodsdienstige mense – insluitende ateïste Jehovah se Getuies geword het. Baie keer het hulle net ’n bietjie hulp nodig om die bewyse te ondersoek dat God bestaan. – Ro 1:20; 10:14.

KYK NA DIE VIDEO ONTHOU – DIÉ SONDER GELOOF KAN GELOOF VERKRY! – MENSE WAT NIE GODSDIENSTIG IS NIE, EN BEANTWOORD DAN DIE VOLGENDE VRAE:

Hoe help Tommaso se ondervinding jou om ’n positiewe beskouing te hê wanneer jy vir niegodsdienstige mense preek?